BlogTalkRadio - Internet Talk Radio

Profile

Carin


Country: South Africa

Language: English


Friends

  • hettieSA

Comments

Carin

Carin

Ek is 'n deeltydse verpleegsuster met 'n 7jr seun en 'n 5 jr meisiekind. My man werk ook in die hospitaal en kom en gaan soms vreemde ure van die nag. Hy Flylady ook saam -raak ontslae van goeters. Ek is bevoorreg genoeg dat die WHB deur 'n skoonmaak meisie gedoen word maar kon nog nooit regkom met 'n voltydse bediende nie. Vanaand vergeet om die oond aan te sit so toe ons moet eet toe is als rou. Gedink ek het die oond aangesit en toe begin help met huiswerk en ander goed. Nog steeds maar 'n SHE in murg en been. Groete

hettieSA

hettieSA

Hi Carin. Die foto is net buite Kuruman geneem, in die ou bedeling het hulle gepraat van trust grond maar nou kan ons soms daar op die duine gaan speel, dit is baie mooi en rustig daar. Ek is by flylady nou seker 8maande betrokke en ek dink dit werk vir my baie goed. My man(Johan) dink flylady is die beste ding wat ek nog probeer vandat het vandat ek by die huis is. My tiener seun (15) dink dit is baie vervelig want nou moet hy sy kamer skoonmaak en watter tiener seun maak sy kamer skoon. Vertel my meer van jou waar bly jy en waar werk jy. Mooi bly Hettie

Carin  

This user has not entered a description yet.

Everything Else

Listen

 

Participate

 

Services and Terms

 

Corporate

 

BlogTalkRadio

 

© 2009 BlogTalkRadio.com. All Rights Reserved.